Kwame Nkrumah

Kwame Nkrumah
Kwame Nkrumah
Kwame Nkrumah in 1961

1ste President van Ghana
Ampstermyn
1 Julie 1960 – 24 Februarie 1966
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Joseph Arthur Ankrah

3de Voorsitter van die Organisasie vir Afrika-eenheid
Ampstermyn
21 Oktober 1965 – 24 Februarie 1966
Voorafgegaan deur Gamal Abdel Nasser
Opgevolg deur Joseph Arthur Ankrah (as Voorsitter van die Nasionale Bevrydingsraad)

1ste Eerste Minister van Ghana
Ampstermyn
6 Maart 1957 – 1 Julie 1960
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur Homself as Eerste Minister van die Goudkus
Opgevolg deur Homself as President

1ste Eerste Minister van die Goudkus
Ampstermyn
21 Maart 1952 – 6 Maart 1957
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Homself as Eerste Minister van Ghana

Persoonlike besonderhede
Gebore (1909-09-21)21 September 1909
Nkroful, Goudkus (nou Ghana)
Sterf 27 April 1972 (op 62)
Boekarest, Roemenië
Politieke party United Gold Coast Convention (1947–1949)
Convention People's Party (1949–1966)
Eggenoot/-note Fathia Rizk
Kind(ers) Francis, Gamal, Samia, Sekou
Alma mater Lincoln University, Pennsilvanië
Universiteit van Pennsilvanië
London School of Economics
University College London
Gray's Inn
Religie Rooms-Katolieke Kerk[1]

Dr. Kwame Nkrumah (gebore Francis Nwia-Kofi Ngonloma,[2] 21 September 190927 April 1972)[3] was 'n Afrika-politikus. Hy was die Eerste Minister en later die President van Ghana. Hy het goot bydraes tot die ideologie van Panafrikanisme gelewer. Na 'n tien-jaar veldtog teen die Britse koloniale regering is hy op 6 Maart 1957 as die eerste president van die onafhanklike Ghana gekies.[4][5][6]

  1. George P. Hagan, “Nkrumah's Leadership Style—An Assessment from a Cultural Perspective”, in Arhin (1992), The Life and Work of Kwame Nkrumah.
  2. http://www.ghanaweb.com/GhanaHomePage/features/artikel.php?ID=100491.
  3. "Biography of Kwame Nkrumah" Geargiveer 2 Augustus 2012 op Wayback Machine.
  4. http://www.ghanaweb.com/GhanaHomePage/features/artikel.php?ID=119921.
  5. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 12 Mei 2017.
  6. "Kwame Nkrumah: president of Ghana". Encyclopædia Britannica (Online Edition). URL besoek op 20 Oktober 2008. 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne